STAATSKOERANT, 1 Junie 2021
Wet No. 19 van 2020
Wet op Kubermisdade, 2020
89
Nommer en
jaar van wet
Kort titel
Wet No. 25
van 2002
Wet op Elektroniese (a) Artikels 85, 86, 87 en 88 word geskrap.
Kommunikasies en (b) Artikel 89 word deur die volgende artikel
Transaksies, 2002
vervang:
‘‘Strawwe
89. [(1)] ’n Persoon wat skuldig bevind
is aan ’n misdryf bedoel in artikels 37(3),
40(2), 58(2), 80(5)[,] of 82(2) [of 86(1),
(2) of (3)] is strafbaar met ’n boete of
gevangenisstraf vir ’n tydperk wat nie 12
maande oorskry nie.
[(2) ’n Persoon wat skuldig bevind is
aan ’n misdryf bedoel in artikel 86(4) of
(5) of artikel 87 is strafbaar met ’n boete
of gevangenisstraf vir ’n tydperk wat
nie vyf jaar oorskry nie.]’’.
Wet op die Reëling (a) Artikel 1 word gewysig deur paragraaf (a)
van Onderskepping
van die omskrywing van ‘‘ernstige
van Kommunikasies
misdryf’’ deur die volgende paragraaf te
vervang:
en Verstrekking van
Kommunikasie‘‘(a) misdryf vermeld in [die] Bylae 1;
verwante Inligting,
of’’.
2002
(b) Artikel 4 word gewysig deur die volgende
subartikel by te voeg:
‘‘(3) Ondanks subartikel (2), kan ’n
wetstoepassingsbeampte of ’n persoon wat
ingevolge die Strafproseswet, 1977, die
Wet op Kubermisdade, 2020, of enige
ander wetsbepaling, gemagtig is om ’n
verdagte te betrek of in hegtenis te neem of
om ’n perseel te betree ten opsigte van die
pleging of vermeende pleging van enige
misdryf, tydens die inhegtenisname van
die verdagte of terwyl hy of sy wettig op
die perseel is, opneem wat hy of sy
waarneem of hoor indien—
(a) die opname direk in verband staan
met die doel waarvoor die verdagte in
hegtenis geneem is of die wetstoepassingsbeampte of persoon die
perseel betree het; en
(b) die
wetstoepassingsbeampte
of
persoon—
(i) hom- of haarself as sodanig
geïdentifiseer het; en
(ii) enige betrokkene mondelings
ingelig het dat sy of haar
regstreekse kommunikasie opgeneem staan te word,
voordat die opname gemaak word.’’.
(c) Subartikel (4) van artikel 17 word deur die
volgende subartikel vervang:
‘‘(4) ’n Intydse kommunikasieverwante lasgewing kan slegs uitgereik
word indien dit vir die betrokke
aangewese regter voorkom, op die feite in
die betrokke aansoek beweer, dat daar
redelike gronde is om te glo dat—
Wet No. 70
van 2002
No. 44651 89
Omvang van herroeping of wysiging
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
Select target paragraph3
Connect to a paragraph
Connect to an entity
Disable highlights
Add to table of contents