STAATSKOERANT, 1 Junie 2021
No. 44651 99
Wet No. 19 van 2020
Wet op Kubermisdade, 2020
99
Nommer en
jaar van wet
Kort titel
Omvang van herroeping of wysiging
(ii) deur die volgende omskrywing ná die
omskrywing van ‘‘hof vir seksuele
misdrywe’’ in te voeg:
‘‘ ‘huisves’ om inligting op ’n
elektroniese kommunikasienetwerk
te berg wat gebruik word om ’n
elektroniese kommunikasiediens te
verskaf, waar dit besigtig, gekopieer
of afgelaai kan word;’’;
(iii) deur die volgende omskrywing ná
die omskrywing van ‘‘Nasionale
Direkteur van Openbare Vervolgings’’ in te voeg:
‘‘ ‘openbaar maak’ en ‘openbaarmaking’, in verband met die
skadelike
openbaarmaking
van
pornografie in artikel 11A beoog, ook
om—
(a) die pornografie aan ’n persoon
wat die bedoelde ontvanger van
die elektroniese kommunikasie
is of enige ander persoon te
stuur;
(b) die pornografie op ’n elektroniese kommunikasienetwerk
te berg, waar die pornografie
besigtig, gekopieer of afgelaai
kan word; of
(c) ’n skakel na die pornografie wat
op ’n elektroniese kommunikasiediensnetwerk geberg is,
aan ‘n persoon te stuur of
andersins beskikbaar te stel
waar die pornografie besigtig,
gekopieer of afgelaai kan
word;’’;
(iv) deur die volgende omskrywing ná die
omskrywing van ‘‘pornografie’’ in te
voeg:
‘‘ ‘regstreekse uitvoering wat
kinderpornografie
behels’
’n
geleentheid waar ’n kind gebruik
word om kinderpornografie te skep,
te maak of te vervaardig;’’; en
(v) deur die volgende omskrywing ná die
omskrywing van ‘‘sorggewer’’ in te
voeg:
‘‘ ‘Wet op Elektroniese Kommunikasie’ die Wet op Elektroniese
Kommunikasie, 2005 (Wet No. 36
van 2005).’’.
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
Select target paragraph3
Connect to a paragraph
Connect to an entity
Disable highlights
Add to table of contents