STAATSKOERANT, 1 Junie 2021
No. 44651 95
Wet No. 19 van 2020
Wet op Kubermisdade, 2020
95
Nommer en
jaar van wet
Kort titel
Omvang van herroeping of wysiging
(f)
Wet No. 32
van 2007
Die volgende Bylae word ná Bylae I
bygevoeg:
‘‘Bylae II
1
Enige misdryf bedoel in—
(a) artikels 3(1), 5, 6, 7(1), 8, 9(1) of
(2), of 10; of
(b) artikel 17 (vir sover die artikel in
verband staan met die misdrywe
in paragraaf (a) bedoel),
van die Wet op Kubermisdade, 2020,
waarby ’n bedrag van R50 000,00 of
meer betrokke is.
2
Enige misdryf wat wesenlik soortgelyk is aan ’n misdryf in item 1
bedoel wat in ’n vreemde Staat
gepleeg word of was, waarby ’n
bedrag van R50 000,00 of meer
betrokke is.’’.
Wysigingswet op
(a) Die Inhoudsopgawe tot die Wysigingswet
die Strafreg
op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en
(Seksuele Misdrywe
Verwante Aangeleenthede), 2007, word
en Verwante
hierby gewysig—
Aangeleenthede),
(i) deur die volgende Deel en items ná
2007
item 11 in te voeg:
‘‘Deel 3A
‘‘Persone 18 jaar of ouer: Skadelike
openbaarmaking van pornografie en
bevele om klaer teen die skadelike
uitwerking van openbaarmaking van
pornografie te beskerm
11A Skadelike openbaarmaking van
pornografie
11B Bevele om klaer teen skadelike
openbaarmaking van pornografie te beskerm hangende
afhandeling van strafregtelike
verrigtinge
11C Elektroniese
kommunikasiediensverskaffer moet besonderhede aan hof verskaf
11D Bevele by afhandeling van
strafregtelike verrigtinge’’;
(ii) deur die opskrif tot Deel 2 van
Hoofstuk 3 deur die volgende opskrif
te vervang:
‘‘Seksuele uitbuiting en seksuele
aanvoring van kinders, blootstelling
of vertoon van of veroorsaking van
blootstelling of vertoon van kinderpornografie of pornografie aan
kinders, kinderpornografie en
gebruikmaking van kinders vir
pornografiese doeleindes of voordeeltrekking uit kinderpornografie’’;
en
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
Select target paragraph3
Connect to a paragraph
Connect to an entity
Disable highlights
Add to table of contents