STAATSKOERANT, 1 Junie 2021 No. 44651   95 Wet No. 19 van 2020 Wet op Kubermisdade, 2020 95 Nommer en jaar van wet Kort titel Omvang van herroeping of wysiging (f) Wet No. 32 van 2007 Die volgende Bylae word ná Bylae I bygevoeg: ‘‘Bylae II 1 Enige misdryf bedoel in— (a) artikels 3(1), 5, 6, 7(1), 8, 9(1) of (2), of 10; of (b) artikel 17 (vir sover die artikel in verband staan met die misdrywe in paragraaf (a) bedoel), van die Wet op Kubermisdade, 2020, waarby ’n bedrag van R50 000,00 of meer betrokke is. 2 Enige misdryf wat wesenlik soortgelyk is aan ’n misdryf in item 1 bedoel wat in ’n vreemde Staat gepleeg word of was, waarby ’n bedrag van R50 000,00 of meer betrokke is.’’. Wysigingswet op (a) Die Inhoudsopgawe tot die Wysigingswet die Strafreg op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en (Seksuele Misdrywe Verwante Aangeleenthede), 2007, word en Verwante hierby gewysig— Aangeleenthede), (i) deur die volgende Deel en items ná 2007 item 11 in te voeg: ‘‘Deel 3A ‘‘Persone 18 jaar of ouer: Skadelike openbaarmaking van pornografie en bevele om klaer teen die skadelike uitwerking van openbaarmaking van pornografie te beskerm 11A Skadelike openbaarmaking van pornografie 11B Bevele om klaer teen skadelike openbaarmaking van pornografie te beskerm hangende afhandeling van strafregtelike verrigtinge 11C Elektroniese kommunikasiediensverskaffer moet besonderhede aan hof verskaf 11D Bevele by afhandeling van strafregtelike verrigtinge’’; (ii) deur die opskrif tot Deel 2 van Hoofstuk 3 deur die volgende opskrif te vervang: ‘‘Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van kinders, blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornografie of pornografie aan kinders, kinderpornografie en gebruikmaking van kinders vir pornografiese doeleindes of voordeeltrekking uit kinderpornografie’’; en This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za

Select target paragraph3

Connect to a paragraph
Connect to an entity
Disable highlights
Add to table of contents